Voel Afrika se hartklop: Die beste van Botswana

Voel Afrika se hartklop: Die beste van Botswana

Wanneer die grondpaaie en afgeleë plekke jou naam roep, is dit tyd om die lang pad te vat na Botswana vir ‘n Afrika avontuur. Ons het onlangs 5 natuurreservate en nasionale parke in Botswana besoek. Paspoort: afgemerk. Kamptoerusting: afgemerk.